Gr 9 Wiskunde Assesseringsboek
Product Information
Ons Graad 9 Assesseringsboek sluit veelvuldige Wiskundetoetse met volledige antwoorde in. Al die onderwerpe soos deur CAPS voorgeskryf vir Graad 7 word gedek.
Aangaande die antwoordstel, is al die antwoorde nie gedetailleerd nie, maar ‘n bondige antwoord is voorsien vir elke vraag in die boek.
Die toetse dek die basiese kennis en roetine berekenings sowel as meer uitdagende vrae om beredenering en toepassings vaardighede in te skerp.
We Also Recommend