Menu
Cart 0
Gr 11&12 Wiskunde Hersieningsboek

Gr 11&12 Wiskunde Hersieningsboek

  • R 150.00
  • Save R 50


Product Information

Van Algebra tot Waarskynlikheid, bied hierdie boek uitstekende hersieningsoefeninge vir Gr 11 en 12 leerders om te oefen en sodoende al die onderwerpe te bemeester wat gedurende die twee jaar gedek is.

Die boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, dit is egter voorsien van ‘n bondige antwoord vir elke vraag in die boek.

  • Gr 11&12 Wiskunde Hersieningsboek

We Also Recommend