Menu
Cart 0
Storieboom Graad 2 Grootboek 2 Giere en Grille (Approved)

Storieboom Graad 2 Grootboek 2 Giere en Grille (Approved)

  • R 333.95
  • Save R 15


Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks. n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self. Die Hoephoep-tak is n Poësietak om kinders se bewustheid van ritme en rym te bevorder en om hulle te help om klankvaardighede te ontwikkel. Vir die meer gevorderde leser."