Familiereg in Suid Afrika
Familiereg in Suid-Afrika bied n ryke bron van vakkundigheid, asook 'n lewendige en toeganklike inleiding tot die beginsels van die familiereg.
Deur die gemeenregtelike, statutêre en grondwetlike komponente van die familiereg saam te snoer, verskaf hierdie werk 'n deeglike en insiggewende oorsig van die mees onlangse leerstof wat vir n voorgraadse LLB-kursus in die familiereg onontbeerlik is, met inbegrip van sleutelonderwerpe wat tot die vakgebied bygevoeg is deur:
Die Children's Act (Kinderwet) 38 van 2005
Die Civil Union Act (Wet op Burgerlike Verbindings) 17 van 2006.