Menu
Cart 0
Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie en Ander Skaterlag Rympies

Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie en Ander Skaterlag Rympies

  • R 195.95
  • Save R 15


Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar 'n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit 'n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde?

Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Vyf-en-sestig rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!

We Also Recommend