Menu
Cart 0
Ek lees self-boekpak 1

Ek lees self-boekpak 1

  • R 300.00
  • Save R 80


In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere Ek lees self 5 Olifant en seekoei trek tou Ek lees self 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas