Menu
Cart 0
Die Skarrelwarrels

Die Skarrelwarrels

  • R 175.00
  • Save R 25


’n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet
vervoer word na die konsertsaal. Offisier Mier se voertuig
het egter nie plek vir die Skarrelwarrels én hulle bagasie en
musiekinstrumente nie. Hulle moet ’n briljante plan beraam
om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle
vertoning.

We Also Recommend