Die Roos van Doringdal
Product Information
Lisa Speelman is die mooi dogter van Kerneels en Ragel Speelman. Geld is maar skraps, en Lisa kry nie werk nie. Toe, op ‘n dag, kry sy werk by die Snyderse se winkel. Lisa onmoet ou kwaai Hettie Snyders en haar aantreklike seun Bennie. Dit is ‘n ontmoeting wat Lisa se lew verander.
ISBN 9780958417419