Menu
Cart 0
DIE LAASTE KARRETJIESGRAF

DIE LAASTE KARRETJIESGRAF

  • R 151.95
  • Save R 27


Die Blouboek Reeks help leerders reeds sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe uitgawe, Guidelines Die Laaste Karretjiegraf, voldoen aan die KABV-voorskrifte en is maklik om te gebruik.
Dit bevat eksamen- en studieleiding; presies wat jy nodig het om vir eksamens en toetse voor te berei!
Guidelines Die Laaste Karretjiegraf bevat riglyne oor hoe om 'n drama te bestudeer, gedetailleerde toneel-vir-toneel ontledings en riglyne oor hoe om die eksamens te skryf.


We Also Recommend