Menu
Cart 0
Bosvelddroom

Bosvelddroom

  • R 95.00
  • Save R 30


Simoné verloor haar hart langs die oewers van die Olifantsrivier op warmbloedige Paul in wie se are die natuur klop. Daar waar die Mopani-bome droom en ñ breedgeskouerde man skielik in ñ voorbode kan verander.