
Baba Se Eerste Woorde
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde
Woorde:
Van speelgoed tot kos tot diere – stel jou baba bekend aan ’n versameling eerste sleutelwoorde met hierdie prettige kartonboek. Elke nuwe woord wat geleer word, word toegelig met ’n groot, kleurvolle foto en ’n eenvoudige woordetiket, terwyl klein handjies graag die gladde, gevormde bladsyrande sal verken.
We Also Recommend