
Baba Se Eerste Plaasdiere
Hierdie reeks helder, stewige kartonboekies is die perfekte wegspringplek om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel. Daar is vier titels in die reeks wat babas aan verskillende eerste sleutelkonsepte bekend stel: Kleure, Wilde diere, Plaasdiere en Woorde.
Plaasdiere:
’n Eerste kennismaking met plaasdiere. Op elke bladsy wag verskillende babadiere waarmee jy kan kennis maak. Kyk na die helderkleurige foto’s en leer die woorde in hierdie fantastiese eerste diereboek waarop kleintjies versot sal wees.
We Also Recommend