Menu
Cart 0
Ayanda, the little girl who didn't want to grow up (Afrikaans) / Die dogtertjie wat nie wou grootword nie

Ayanda, the little girl who didn't want to grow up (Afrikaans) / Die dogtertjie wat nie wou grootword nie

  • R 90.00
  • Save R 30


Klein Ayanda is hartstogtelik lief vir haar pa. Eendag gaan hy weg en kom nie weer terug nie. Sy is so hartseer dat sy besluit dat sy nie wil grootword nie. Sy bly dus vir ’n baie lang tyd klein – al spot haar maats haar. Eendag word haar ma siek en Ayanda verander van plan. Om haar gesin te kan help, word sy nou groter. Maar toe kom daar moeilikheid in haar dorpie – en is sy nou groot en dapper genoeg om almal te red?

We Also Recommend