Menu
Cart 0
As mens geluk kon proe Werkboek (EAT)

As mens geluk kon proe Werkboek (EAT)

  • R 93.00
  • Save R 117


n Weie verskeidenheid tipe vra word gebruik om dit wat in taalklas aangebied word in te oefen. Sommige het kreatiewe skryfwerk opdragte in. Sommige het opsommings per hoofstuk. Hierdie boek is daarop gemik om die leerders geleidelik te lei sodat Graad 12 letterkunde nie vir hulle vreemd is nie. Begrippe soos ruimte, chronologie, karakters, tydsverloops en so voorts word hier vasgelê. Die werkboeke is geskik vir verskillende grade. Kontak K&M-Edubooks gerus om vir jou graad die beste aanbeveling te maak. Die klem bly op: Lees is pret!