
As Die Kat Weg Is..
Aristoteles is 'n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi - hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag 'n hond vir haar verjaardag hê. 'n Hond!?!
We Also Recommend