Menu
Cart 0
Aitsa! Graad 1 Vlak 1 tot 4 Onderrignotas

Aitsa! Graad 1 Vlak 1 tot 4 Onderrignotas

  • R 382.95
  • Save R 48


Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.

Features

  • Die Aitsa! Graad 1 Fotokopieerbare Werkvelle sluit 80 werkvelle in.
  • Vir elke Leesboek is daar twee werkvelle.
  • Die werkvelle kan gebruik word om die woordeskat wat in die Leesboek aangeleer is en die klanke wat toevallig in die Leesboek gedek is, te hersien of vas te lê.
  • Die werkvelle sluit aan by die Lewensvaardighede-onderwerpe van die KABV en kan daarom saam met die Aitsa! Leesboeke gebruik word, of selfs onafhanklik, om taal en Lewensvaardighede in die klaskamer te onderrig