Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5: Die weer (CAPS)(Poster)
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 5: Die weer (CAPS) Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. |
We Also Recommend