Menu
Cart 0
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek(Learners Book)

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek(Learners Book)

  • R 203.00
  • Save R 37


Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerdeboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke