Menu
Cart 0
Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 2 Leerderboek

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 2 Leerderboek

  • R 157.00
  • Save R 3


Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

- Oudio-CD met onderwysersgids
- Gratis Eksamenhersieningsboek op 
www.mmlclassroomsolution.co.za

Die dinamiese, gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede inoefen.