Menu
Cart 0
Ace it! Toerisme Graad 11

Ace it! Toerisme Graad 11

  • R 164.84
  • Save R 12


Die toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in ’n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar. Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie,

  • Ace it! Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou.
ISBN 9781920356248 
Variant  Printed Book
Publisher  Shuter and Shooter
Published  2006 

We Also Recommend