
Ace It! Toerisme Graad 10
As jy Toerisme vanaf Graad 10 as ’n vak gekies het, stel jy waarskynlik in toerisme en die gasvryheidsbedryf belang. Indien dit die geval is, sal jy dit deeglik geniet. Dit is egter nie te sê dat jy nie bykomende hulp benodig om deur die leerplan en jou eksamens te kom nie. Daar is heelwat in die bedryf om te dek, van die verskillende soorte toeriste, na kaartwerk en toer beplanning asook bemarking en ons plaaslike erfenis.
ISBN | 9781920356224 |
Variant | Printed Book |
Publisher | Shuter and Shooter |
Published | 2006 |
We Also Recommend