
Ace it! Tegnologie Graad 9
Dit kom dalk eenvoudig voor, maar die inhoud van Tegnologie Graad 9 kan ingewikkeld wees insluitend die tekenvaardighede, strukture en al die soorte stelsels. Ace it! Tegnologie Graad 9 is ontwikkel om die inhoud te vergemaklik en dit op só ’n manier aan te bied dat dit makliker is om te leer, te verstaan en te onthou. Stap vir stap bewerkte voorbeelde, uitgebreide diagramme en oefeninge help jou om seker te maak dat jy ’n spesifieke begrip ten volle gesnap het voordat jy aangaan.
ISBN | 9781920356545 |
Variant | Printed Book |
Publisher | Shuter and Shooter |
Published | 2006 |
We Also Recommend