Menu
Cart 0

THE ANSWER SERIES WISKUNDE "2 in 1" GRAAD 8

  • R 279.00
  • Save R 11


Hierdie Graad 8 Wiskunde 2-in-1 studiegids neem jou deur die basiese beginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde en help jou om ’n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag, sal jou logika en wiskundige bewysvoering uitsonderlik ontwikkel.

Hierdie 2-in-1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ’n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.

 

ISBN: 9781920686673
Author(s):
Anne Eadie, Gretel Lampe & Tracy Howie
Variant:
Printed
The Answer Series

We Also Recommend