
THE ANSWER SERIES WISKUNDE VRAESTELLE & ANTWOORDE- GRAAD12: KABV
Hierdie Graad 12 Wiskunde Vraestelle & Antwoorde is deur ’n topspan wiskunde-opvoeders saamgestel. Dit bied omvattende, indiepte eksamenhersiening en is daarop gemik om wiskundige denke en vakkundigheid bo die norm uit te brei. Hierdie vraestelle laat jou toe om jou probleemoplossingstegnieke onder tydbeheerde eksamentoestande, te bemeester. Dit sal jou ook help om probleemareas in die Graad 12-Wiskundekurrikulum, waaraan jy moet werk, te identifiseer.
Hierdie omvattende studiegids bevat:
- 10 Vraestel 1’s met gedetailleerde memo’s
- 10 Vraestel 2’s met gedetailleerde memo’s
- ‘n Magdom hoër-orde vrae
ISBN: | 9781920568993 |
Author(s):
|
Marilyn Buchanan, et. al. |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
We Also Recommend