
THE ANSWER SERIES WISKUNDE: 'N KLASTEKS - GRAAD 10: ONDERWYSERSGIDS KABV
As die onderwyser se hulpmiddel tot die Graad 10 Wiskunde Klasteks, bevat hierdie gids volledige oplossings vir al die oefeninge en aktiwiteite in die leerderboek, sowel as onderrigleiding, werkskedules en al die besonderhede rakende die KABV-kurrikulum.
Die leerderboek wat op die KABV-kurrikulum gebaseer is, bied die kurrikulum in 12 leerdervriendelike modules aan en sluit baie interaktiewe oefeninge asook uitgebreide, gegradeerde oefeninge in.
Die kombinasie van die Klasteks Onderwysersgids en Leerderboek is vir onderwysers van onskatbare waarde, in terme van voorbereiding en assessering.
We Also Recommend