Menu
Cart 0
The Answer Series Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’: DBO Ou Vraestelle Printed

The Answer Series Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’: DBO Ou Vraestelle Printed

  • R 199.00
  • Save R 11


The Answer Series Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’ is ‘n goedkoop produk wat beide teorie en praktiese oefening insluit, en is perfek vir eksamenvoorbereiding vir matrieks.

Hierdie JONGSTE publikasie is inderdaad ‘n ‘TOOLKIT’, bevattende:

DBO Nov Vraestel 1 & Vraestel 2 Eksamenvraestelle (2016 – 2023) met omvattende oplossings vir alle vraestelle, insluitend ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae oor afsonderlike onderwerpe te kies.
Uitdagende vrae, volgens DBO Diagnostiese Verslae, word regdeur die studiegids duidelik aangedui.

 

Ondersteunende, noodsaaklike dokumente & kort en kragtige opsommings

    • punteverspreidings en kognitiewe vlakke
    • die kurrikulum
    • alle eksamineerbare bewyse
    • opsommings rakende trigonometrie, vierhoeke, konkawiteit, analitiese meetkunde en sirkelmeetkunde
    • stellings & aanvaarbare redes
    • sakrekenaarinstruksies
    • DBO formules / inligtingsblad

 

ISBN: 9781991261250
Author(s):
Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell & Susan Carletti
Variant:
Printed Version
The Answer Series

We Also Recommend