Menu
Cart 0
The Answer Series Graad 12 Wiskunde ou Vraestelle “Toolkit” Printed

The Answer Series Graad 12 Wiskunde ou Vraestelle “Toolkit” Printed

  • R 199.00
  • Save R 11


Hierdie bekostigbare produk, wat teorie insluit en oefening bied, is ideaal vir ‘afstands’-eksamenvoorbereiding vir matrieks, veral tydens die huidige landswye, báie uitdagende tyd as gevolg van die verlies aan onderrig en leer.

Die inhoud is OP-DATUM en relevant, en daarom is hierdie publikasie voorwaar ‘n ‘TOOLKIT’ wat onder andere die volgende materiaal insluit:

DBO en IEB Nov Vraestel 1 & Vraestel 2 Eksamens

  • DBO (2014 – 2020) & IEB (2017 – 2020) met omvattende oplossings vir alle vraestelle.
  • ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae uit afsonderlike onderwerpe te kies, asook meer uitdagende vrae uit die bogenoemde eksamenvraestelle, wat dus met DBO Diagnostiese Verslae sedert 2014, verband hou.

 

ISBN: 9781928405528
Author(s):
Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell & Susan Carletti
Variant:
Printed Version
The Answer Series

We Also Recommend