
The Answer Series Gr 8 Natuurwetenskappe 3in1
Hierdie propvol, volkleurstudiegids help leerders om maklik vanaf basiese wetenskaplike konsepte tot die toepassing van kennis wat in die VOO-fase vereis word, te beweeg. Dit volg in die voetspore van die topverkoper Graad 9 Natuurwetenskappeboek.
Dit sluit in:
- Omvattende Vaardighede-afdeling,
- Georganiseerde, maklik-om-te-volg Notas
- Vrae per Onderwerp
- Gedetailleerde Antwoorde
- Volkleurhardekopie en -eBoek
ISBN: | 9781991261021 |
Author(s):
|
Mariechen Vermeulen, Grace Elliott, Liesl Sterrenberg, Retha Louw, Silvana Scarola & Norman Davies |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
Sleutelkenmerke
- Vaardighede-afdeling:
- stap-vir-stap verduideliking van die wetenskaplike metode
- uitgewerkte voorbeeld van ‘n wetenskaplike ondersoekvraag
- geïllustreerde opsomming van die voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
- uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
We Also Recommend