
THE ANSWER SERIES DIE ANTWOORD - REEKS LANDBOUWETENSKAPPE GRAAD 12 KABV 2 in 1
Hierdie 2-in-1-studiegids bied die uitdagende inhoud van Graad 12 Landbouwetenskappe in ’n maklik-om-te-gebruik formaat aan, wat deurlopende hersiening sowel as vaslegging voor die eksamen bevorder.
Sleutelkenmerke:
- Geïllustreerde opsomming van vaardighede
- Kurrikulumgerigte kontrolelyste per onderwerp
- Omvattende terminologielyste per onderwerp
- Vrae en antwoorde per onderwerp
- Eksamenvraestelle en -memo’s
- Antwoorde en memo’s in ’n aparte boekie
Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om in jou eksamens uitstekende punte te behaal.
ISBN: | 9781928404392 |
Author(s):
|
Liesl Sterrenberg, Grace Elliott & Helena Fouché |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
We Also Recommend