Menu
Cart 0
Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV 3 Year License (e-book)

Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV 3 Year License (e-book)

  • R 259.00


Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae. Dit gee jou die geleentheid om jou probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids bied betroubare leiding deur Graad 11, terwyl dit ‘n stewige platform skep vir die Graad 12-kurrikulum wat volg.

 

ISBN: 9781928354512
Author(s):
Retha Louw
Variant:
e-book
The Answer Series
License:
3 Year License

We Also Recommend