
Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV 3 Year License (e-book)
Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per onderwerp
- Vrae en antwoorde per onderwerp
- Praktiese werk: voedselproduksie
- Eksamenvraestel en - memo
ISBN: | 9781928354673 |
Author(s):
|
Maralyn Burger, Elmarie Augustyn & Anneke Kotzenberg |
Variant:
|
e-book |
The Answer Series | |
License:
|
3 Year License |
We Also Recommend