
Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 KABV (e-book)
Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3-in-1 studiegids bied ‘n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto’s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas, sleutelterme en tydlyne
- Brongebaseerde vrae en antwoorde
- Opstelvrae met modelopstelle
- Voorbeeld-eksamenvraestelle met antwoorde
ePub ISBN: | 9781928354703 |
Author(s):
|
Geoff Olivier |
Variant:
|
e-book |
The Answer Series | |
License:
|
3 Year License |
We Also Recommend