WOORDWYS – WERK MET WOORDE
Wanneer daar dele van Afrikaans is wat moeilik is om te verstaan, is dit wonderlik om ’n helpende hand te hê om dinge makliker te maak. Die Woordwys-reeks bied presies hierdie soort hulp aan! Die vyf Woordwys-boeke dek grade 4, 5 en 6, en werk deur al die grondbeginsels wat leerders nodig het vir hulle taalreis vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal:
We Also Recommend