Wilde Jasmyn Vir Steyn (Afrikaans, Paperback)
|
Steyn het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte maar moes met ñ skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Hierdie is ñ verhaal van vergifnis; versoening en keuses van die hart.
|
We Also Recommend