Menu
Cart 0
Weet Hoe Met Wetenskap - Fantastiese Projekte Vir Jong Wetenskaplikes (Afrikaans, Paperback)

Weet Hoe Met Wetenskap - Fantastiese Projekte Vir Jong Wetenskaplikes (Afrikaans, Paperback)

  • R 280.00
  • Save R 20


Voltooi projekte EN verstaan die wetenskap daaragter!

 

Verdiep jou in die opwindende wêreld van die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, wat in 25 lekker maklike projekte gekombineer is.

Weet hoe met wetenskap sal jou leer hoe om indrukwekkende isoleerhandskoene, verstommende spaghettitorings en wonderlike outomate te maak en baie ander sensasionele aktiwiteite te doen.

Eenvoudige stappe met foto’s sal jong lesers deur elke eksperiment lei. Elke projek bevat ook belangrike wenke en interessante feite oor die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde daaragter.

Die boek wys ook hoe die eksperimente in die werklike wêreld toegepas word.


We Also Recommend