Menu
Cart 0
Skadumagte (Afrikaans, Paperback)

Skadumagte (Afrikaans, Paperback)

  • R 300.00
  • Save R 10


’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van ’n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe, oorlewingskampe, ’n geheime organisasie genaamd Die Beskermers, wraak, intimidasie en verskeie moorde.

We Also Recommend