Prac Maths Graad 4
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.
Voorwerpe
- Telgetalle
- Getallesinne
- Optelling en Aftrekking van telgetalle
- Numeriese Patrone
- Vermenigvuldiging en Deling
- Tyd
- Datahantering
- Eienskappe van 2-D vorms
- Gewone breuke
- Lengte
- Eienskappe van 3-D voorwerpe
- Meetkundige Patrone
- Simmetrie
- Deling van 3-syfergetalle deur 1-syfergetalle
- Inhoud
- Aansigte
- Transformasies
- Massa Omtrek, Oppervlakte en Volume
- Posisie / Plekaanwysing
- Waarskynlikheid
- Hersiening
We Also Recommend