Menu
Cart 0
Platinum Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek ePUB (1-year licence)

Platinum Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek ePUB (1-year licence)

  • R 98.00
  • Save R 12


Level / Grade:
Grade 4

Author(s):
Ranby, P; Johannesson, B; Versfeld, R; Keats, G

ISBN:
9780636175464R365

License:
1-year licence

File type:
ePub


R 98.00
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer

We Also Recommend