Menu
Cart 0
Perspektief en profiel: Deel 1 : n Afrikaanse literatuurgeskiedenis - Elex Academic Bookstore

Perspektief en Profiel - 'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis deel 1 2/e

  • R 875.00


Perspektief en profiel – ’n Afrikaanse literatuurgeskiedenis in drie dele (1998, 1999, 2006) is die enigste omvattende Afrikaanse literatuurgeskiedenis wat tans op die mark is. Dit word wyd benut hier én in die buiteland. Van die belangrikste skrywers soos Etienne van Heerden, Marlene van Niekerk, Eben Venter, Alexander Strachan, Ingrid Winterbach en Breyten Breytenbach het egter sedert die verskyning van die deel waarin hulle oeuvres behandel is, van hul beste werk gelewer. Dit het daarom tyd geword om 'n totaal bygewerkte uitgawe die lig te laat sien. Boonop bied dit die geleentheid om van die perspektiewe by te werk én selfs nuwes (bv. oor die uitgewerswese en kinder- en jeugliteratuur) in te sluit. Dit kan met reg beweer word dat hierdie literatuurgeskiedenis toenemend bykans alle relevante aspekte van die Afrikaanse literêre veld dek.

 

ISBN:

 9780627031045

Author(s):

Van Coller HP

Variant:

Printed 

Publishers:

Van Schaik Publishers 

Edition:

2nd Edition 

Pages:

912

Published: 

2015

We Also Recommend