Menu
Cart 0
Master Gasvryheidstudies KAV Gr.11

Master Gasvryheidstudies KAV Gr.11

  • R 290.00
  • Save R 30


Master Gasvryheidstudies KAV Gr.11


Hierdie boek is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid Verklaring (KAV) te ondersteun. Die inhoud is georganiseer in onderwerpe wat in die KAV uiteengesit is. Die outeurs het die boek se inhoud so omvattend as moontlik binne die raamwerk van die kurrikulum saamgestel.

Die hoofdoel van die boek is om leerders toe te rus met ’n goeie, basiese kennis van verskeie aspekte in die gasvryheidsindustrie. Dit sal hulle nie net help om gasvryheidstudies te bemeester nie, maar ook help om die teorie in die praktyk te kan toepas.


We Also Recommend