Menu
Cart 0
Leesboek 1 Vlak 1: Die kaart van lank gelede (Graad 4)

Leesboek 1 Vlak 1: Die kaart van lank gelede (Graad 4)

  • R 192.25
  • Save R 40


Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy ontdek ’n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABVgoedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediêre Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is ’n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: l Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4) l Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4) l Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5) l Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5) l Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6) l Die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6)

We Also Recommend