Personereg (2017 - 6de uitgawe)
Personereg, wat nou die sesde uitgawe beleef, het deur die jare ’n standaardwerk oor die Suid-Afrikaanse personereg geword. Hierdie boek is vir die eerste keer in 1995 gepubliseer, net nadat Suid-Afrika ’n nuwe demokratiese bedeling aanvaar het. Die boek is ’n algemene bron oor die personereg wat ook uitgebreide verwysings bevat.
| ISBN: | 9781485119012 |
| Publisher: | Juta Publishers |
| Variant: | Printed |
| Author(s): | Boezaart, T |
| Edition: | Edition |
Content
- Vonnisregister
- Lys van Wette
- Begripsomskrywing
- Ontstaan van regsubjektiwiteit
- Domisilie
- Invloed van ouderdom op status
- Kinders van ongetroude ouers
- Diverse faktore wat status beïnvloed
- Totnietgaan van regsubjektiwiteit
- Indeks
We Also Recommend