Menu
Cart 0
Kontemporêre Afrikaanse taalkunde 3/u

Kontemporêre Afrikaanse taalkunde 3/u

  • R 830.00


In die afgelope bykans 35 jaar het ’n groot leemte ontstaan aan omvattende verwysingsbronne en handboeke in die Afrikaanse taalkunde wat op universiteitsvlak voorgeskryf kan word. Die vorige sodanige bron is in 1989 gepubliseer, naamlik Inleiding tot die Afrikaanse Taalkunde deur T.J.R. Botha. In 2014 word hierdie leemte gevul deur Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde (KAT). Die feit dat ’n tweede, hersiene (2017) en ’n derde uitgawe (2025) al binne minder as tien jaar verskyn, beklemtoon weer eens die groot behoefte aan so ’n bron.

 

ISBN 9780627042676 
Author(s): Carstens WAM, Bosman N, 
Breed A
Variant: Printed
Publisher: Van Schaik Publishers
Edition: 3rd Edition 
Pages: 640
Published:  2025

We Also Recommend