Menu
Cart 0
'baie worde' - Identiteit en transformasie (e-book)

'baie worde' - Identiteit en transformasie (e-book)

  • R 274.50


In haar 'transformasie-trilogie' bestaande uit Country of My Skull (1998), A Change of Tongue (2003) en Begging to be Black (2009) artikuleer Antjie Krog haar kritiek op en weerstand teen bepaalde opvattings van Westerse moderniteit. Die nagevolge van kolonialisme in Suid-Afrika in die vorm van apartheid, en die modernistiese skepping van 'ras' word as problematiese konsepte hanteer en Krog onderneem soektogte na 'n alternatiewe manier van wees in Suid-Afrika. Jacomien van Niekerk karteer in 'baie worde': Identiteit en transformasie by Antjie Krog die argumente wat in die loop van die trilogie opgebou word rondom die nou-vervlegte konsepte van kolonialisme/postkolonialisme, 'ras', identiteit, 'n Afrika-wêreldbeeld en die Suid-Afrikaanse nasie–en maak as sodanig 'n bydrae tot aktuele diskoerse.

 

eISBN: 9780627035319
Author(s):
Van Niekerk J
Variant:
e-book
Van Schaik Publishers (ePub)
Edition: 1st edition
Pages: 126
Published: 2016

 

Hoofstuk 1: Inleiding – Die transformasie-trilogie
Hoofstuk 2: Postkoloniale wording
Hoofstuk 3: Krog se verkenning van ‘n ‘Afrika-wereldbeeld’
Hoofstuk 4: ‘Ras’ en medepligtigheid
Hoofstuk 5: Om te hoort – nasie en identiteit
Hoofstuk 6: Slot – Die onbepaalde self
Geraadpleegde bronne
Register


We Also Recommend