
Akademiese geletterdheid - riglyne vir akademiese skryfwerk (e-book)
In hierdie handboek word studente nie net toegerus met kennis en vaardighede om die genre van akademiese skryfwerk te begryp nie; die samestelling van die boek kan ook meehelp dat studente onafhanklike beoefenaars van hierdie genre word.
Studente word begelei om:
- die skryf van akademiese tekste op 'n sistematiese wyse te benader;
- opdragte te ontleed en te beplan;
- relevante vakinhoud in te samel;
- vakinhoud met begrip te lees;
- navorsing, kennis en afleidings op 'n gestruktureerde wyse in goed geformuleerde taal weer te gee sodat dit 'n samehangende geheel vorm;
- enterugvoer op akademiese tekste te verwerk ten einde as akademiese skrywers te groei.
eISBN: | 9780627039874 |
Author(s):
|
Lubbe E |
Variant:
|
e-book |
Van Schaik Publishers (ePub) | |
Edition: | 1st Edition |
Pages: | 176 |
Published: | 2022 |
We Also Recommend