Menu
Cart 0
Afrikaanse tekslinguistiek - 'n inleiding

Afrikaanse tekslinguistiek - 'n inleiding

  • R 940.00


Afrikaanse tekslinguistiek - 'n inleiding is die eerste werklik omvattende boek in Afrikaans oor wat die tekslinguistiek as vakgebied behels. 'n Heel nuwe terrein vir taalkundige navorsing in Afrikaans word ontgin, want die klem val in die besonder op die insigte wat 'n studie van taaltekste (dus groter as die enkelsin) meebring. In hierdie opsig behoort die boek vir studente in die taal- en letterkunde asook almal wat belangstel in effektiewe kommunikasie van groot waarde te wees - as naslaanbron, maar veral as bron waarin 'n volume kennis byeengetrek is wat verdere selfstandige navorsing kan stimuleer.

ISBN: 9780627022760
Author(s):
Carstens WAM
Variant:
Printed
Van Schaik Publishers 
Edition: 1st Edition
Pages: 568
Published: 1997

 

HOOFSTUK 1: TEKSLINGUISTIEK AS STUDIEGEBIED
HOOFSTUK 2: DIE TEKSLINGUISTIEK: ONTWIKKELING EN INTERDISSIPLINÊRE WAARDE
HOOFSTUK 3: DIE TEKS, TEKSTUALITEIT EN TEKSTUELE KOMMUNIKASIE
HOOFSTUK 4: KOHESIE
HOOFSTUK 5: KOHESIE: VERWYSING
HOOFSTUK 6: KOHESIE: SUBSTITUSIE
HOOFSTUK 7: KOHESIE: ELLIPS
HOOFSTUK 8: KOHESIE: KONJUNKSIE
HOOFSTUK 9: KOHESIE: LEKSIKALE KOHESIE
HOOFSTUK 10: INTENSIONALITEIT EN AANVAARBAARHEID
HOOFSTUK 11: KONTEKSTUALITEIT
HOOFSTUK 12: INFORMATIWITEIT
HOOFSTUK 13: INTERTEKSTUALITEIT
HOOFSTUK 14: KOHERENSIE
Perspektief
Epiloog Bronnelys


We Also Recommend