
Toegepaste Taalkunde in Afrikaans
Hierdie publikasies was egter meestal in Engels. Vir ’n publikasie oor die toegepaste taalkunde in Afrikaans lê die veld dus braak. Dit is hierdie gaping wat met die boek gevul wil word. Hierdie boek het ten doel om die toegepaste taalkunde as selfstandige dissipline (wat dit internasionaal wel is) in Afrikaans te verken en in hierdie proses behoorlik gevestig te kry. Dit word gedoen met die hulp van bykans alle taalkundiges wat in hierdie dissipline in Suid-Afrika werk – nie net taalkundiges uit die Afrikaanse konteks nie, maar ook talle wat primê r in Engels werk. Die gesamentlike kundigheid van hierdie groep akademici word in die boek op ’n kragtige wyse byeengebring.
ISBN: | 9780627039706 |
Publisher: | Van Schaik Publishers |
Variant: | |
Author(s): | Nolte AGW |
Edition: | 1st Edition |
816 | |
Published: | 2022 |
1. Die toegepaste taalkunde – ’n oorsig
2. Is die toegepaste taalkunde ’n onderdeel van die linguistiek?
3. Navorsingsbenaderings in die toegepaste taalkunde
DEEL 1: TAAL EN ONDERRIG
4. Sillabus- en kursusontwerp
5. Taal vir spesifieke doeleindes
6. Akademiese geletterdheid vanuit ’n talige perspektief
7. Taaltoetsing en die assessering van taalvermoë
8. Klaskamerassessering
9. Die onderrig van lees
10. Die onderrig van akademiese skryfvaardigheid
11. Skryfsentrumpedagogiek
12. Tweede- en vreemdetaalverwerwing
13. Rekenaargesteunde taalonderrig
DEEL 2: TAAL EN GEMEENSKAP
14. Taal, identiteit en nasievorming
15. Taalbeplanning
16. Taalbeleid
17. Taalpolitiek
18. Meertaligheid
19. Taalsosiologie
DEEL 3: TAALPRAKTYK
20. Tolking
21. Vertaalkunde
22. Teksredaksie
23. Suid-Afrikaanse Gebaretaal
24. Gewone taal
25. Advertensiemateriaal
26. Skryfwerk en leerderkorpora
27. Terminologie
DEEL 4: VERWANTE DISSIPLINES
28. Forensiese linguistiek
29. Korpuslinguistiek
30. Psigolinguistiek
31. Kognitiewe linguistiek
32. Tekslinguistiek
33. Stilistiek
34. Diskoersanalise
35. Toegepaste sosiolinguistiek
36. Kindertaal
37. Onomastiek
38. Die Linguistiese Landskap/Linguistiese Landskapstudies
We Also Recommend