MY GOGO (AFRIKAANS): 'N DAG OP DIE STRAND
“Dis vakansie. ek en Gogo gaan strand toe in Gogo se nuwe bakkie. Wat sal ek eerste doen? Sal ek in die sand speel? Sal ek in die son lê? Sal ek gaan kyk of daar nie krappe in die rotspoele is nie? Nee! ek dink ek sal gaan swem.”
We Also Recommend