Menu
Cart 0
Woeker Met Wiskunde Gr 8 Kwtl  3 & 4

Woeker Met Wiskunde Gr 8 Kwtl 3 & 4

  • R 150.00
  • Save R 30


‘n Handboek is een van die belangrikste benodighede van leerders. Hierdie reeks oplossings gidse bevat studiemateriaal wat leerders se klaswerk, huiswerk en eksamenvoorbereiding dek. Onderwysers vind ook baie baat by die uitleg in inhoud van die handboeke. Dit help onderwysers om in logiese volgorde saam met studente deur die werk te gaan en seker te maak dat almal dit verstaan. Met hierdie handige oplossings handbook kan leerders en onderwysers saam praat oor die wetenskappe.

Die reeks natuur-wetenskappe en fisiese wetenskappe handboeke is in Afrikaans saamgestel en ook in Engels beskikbaar. Die dien as raamwerk vir belangrike inligting wat leerders moet begryp om die vak te bemeester.

Dit is belangrik dat skole versigtig handboeke kies wat deur leerder gebruik gaan word. Amaniyah se oplossings handboeke is omvattend en kan beide junior en senior fase studente help om kennis in die veld op te doen. Dit voldoen aan die CAPS sillabus en word in skole regdeur Suid-Afrika gebruik.




We Also Recommend