Menu
Cart 0
Wiskunde 1 2 3 Vraestel 1 Gr 10

Wiskunde 1 2 3 Vraestel 1 Gr 10

  • R 248.00


Verbeter studente se prestasie in die wiskunde klas deur hierdie reeks Woeker met Wiskunde handboeke te gebruik. Elke boek bevat inhoud wat leerders sal aanmoedig om wiskundige konsepte te bevraagteken en nuuskierigheid aanwakker. Koop vandag hierdie handboeke by Amaniyah Uitgewers vir u leerders.
Deur studente te motiveer om hul idees rondom die onderwerp te deel, skep onderwysers ‘n positiewe, aktiewe en betekenisvolle leeromgewing. Onderwysers kan gebruik maak van die Woeker met Wiskunde handboeke om gesprekke rondom wiskundige konsepte in die klaskamer te begin. Hierdie gesprekke sal studente se kritiese denke en kommunikasievaardighede versterk, binne en buite die klaskamer.
Nog ‘n groot voordeel van die gebruik van hierdie handboeke is dat die inhoud maklik is om te lees en te verstaan. Hierdie Woeker met Wiskunde teorie en werkboeke is ook in Engels beskikbaar as “Move with Maths”. Die uitleg van die boek maak dit vir onderwysers maklik om lesse te beplan en in die mees logiese volgorde aan leerders te verduidelik

We Also Recommend